



0pgedateer - April 2012
Kopiereg © 2010 - Arbeidsbediening in die Wes- en Suid-Kaap
Arbeidsbediening is ’n ekumeniese Artikel 21-maatskappy (IMSA) – ’n diensarm van Christelike kerke wat alle mense in die werkplek landswyd ondersteun. Ons werk alreeds in ses provinsies, naamlik Gauteng, KwaZulu-Natal, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes- en Suid-Kaap.
Ons bedieningsareas is die Wes- en Suid-Kaapstreek met die fokus op:
Ons word ondersteun deur ’n span geestelike werkers en vrywilligers.
“Geloofsgetrou in elke werksplek”